Kraaipromosies het geskuif na ‘n nuwe domain, E-Musiek. Ons hoop om van baie beter waarde te wees op E-Musiek, veral aan opkomende en ongetekende Afrikaanse Musiekante en Kunstenaars. Om te gaan sien waaroor alles gaan, klik op die E-Musiek skakel hier onder, en gaan registreer jouself sommer vandag nog daar. Ons sien uit daarna om julle daardie kant welkom te heet.

http://www.e-musiek.co.za